Friday, October 19, 2007

HIER KOM DIE BOKKE



How can anyone forget the SA rugby anthem of all rugby anthems from the 1995 Rugby World Cup by SA funny man LEON SCHUSTER, HIER KOM DIE BOKKE. It truly is a song that encapsulates all that is Bokke! So I want you all, where ever you might be, to open your pie holes and belt out these words in tune and support the Bokke!!!!


CHORUS

HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES EN DIE MANNE VAN DIE HANE - KRAAI NIE MEER NIE DAAR'S NET TRANE EN DIE MANNE VAN DIE IERE - PLANT NET BLOMME BY HUL VURE EN DIE MANNE VAN DIE ROSE - SPEEL SOOS MANNE MET NARKOSE EN DIE MANNE VAN DIE WALLIS - HET NIE CLUE NIE WAAR DIE BAL IS EN DIE MANNE VAN DIE KIWI - HET NIE MEER WIND NIE ,NET 'N WEE-WEE EN DIE MANNE VAN DIE AUSSIES - IS GETOOR MET TOKOLOSSIE JA DIE MANNE VAN DIE HANE - KRAAI NIE MEER NIE DAAR'S NET TRANE EN DIE MANNE VAN DIE SKOTTE - HUL DRAAI NET HEEL TYD IN DIE RONDTE CHORUS HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES KOM NOU BOKKE MAAK NOU SEKER HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES BRING VIR ONS DIE WERELD BEKER CHA -- CHA BOKKE -- CHA -- CHA BOKKE CHA -- CHA BOKKE EBAYETE YEBO -- GOGO -- YEBO -- GOBO BRING NOG N DRIE VAN STEVE TSWETE

No comments: